Uniq Huiswerk Sentrum
'n Unieke Huiswerk Ervaring!Graad R tot Graad 12


‘n Unieke huiswerk ervaring!
Algemene Inligting
Eienaar: Hendriette Swanepoel
Graad: R-12
Weeksdae: 5 dae ‘n week tot 17:30
Naweke: Toe
Vakansie tye: 6:45 – 17:30
Ons is nog oop Desember, een week nadat die skool gesluit het
Kontak Besonderhede:
084 961 2455
uniqhuis@gmail.com
Wat ons bied
- uniQ Akademie (Graad R)
- Vervoer vanaf skool na Huiswerk Sentrum
- Gesonde middag happie
- Hulp met huiswerk, leerwerk, take en toesprake
- Eksamen voorbereiding
- Verskeie opvoedkundige rekenaarprogramme
- Hulp met lees en spel (Afrikaans en Engels)
- Ekstra klasse en studiemetode / opsommingsvaardighede
- Vakansie toesig
Adres
Boksburg
72 Sett Straat, Morganridge
Kempton Park
5 Miervreter Straat, Van Riebeeck Park
Nuus & Gebeure
Ons sal ‘n blog hê wat elke maand opgedateer word met nuus en nuwe gebeurtenisse.
Berachah - Tutors vir tuis onderrig (Impaq)
Click hier vir meer inligting
Registrasie
Click hier vir die aansoek vorm
Click hier vir ons bank besonderhede
Click hier vir ons reëls en regulasies
Fotos
Ons is nog besig om die gallery reg te kry. Kom later weer terug om nuwe foto’s te sien.
Werks geleenthede
Ons sal hier enige oop poste en werksgeleenthede bekend stel.