Waar elke kind die geleentheid kry om uniek te groei.

Where every learner is given the opportunity to grow in their own unique way.

OOR UNIQ:

By UniQ glo ons dat elke kind uniek is en die geleentheid verdien om volgens sy of haar eie potensiaal te groei en te ontwikkel. UniQ is ’n veilige, liefdevolle en ondersteunende omgewing wat kinders van babas tot Graad 12 bedien. Ons bied ’n kleuter kampus, asook Impaq tuisonderrig en ’n huiswerk sentrum, met die fokus op individuele aandag en die unieke behoeftes van elke leerder. Ons ondersteun leerders nie net met hul daaglikse skoolwerk en huiswerk nie, maar bied ook hulp met take en toesprake, middagete en vervoer na en van die sentrum en buitemuurse aktiwiteite. By UniQ streef ons daarna om elke kind te laat besef: “Ek is uniek en ek is belangrik.”

ABOUT UNIQ:

At UniQ, we believe that every child is unique and deserves the opportunity to grow and develop according to his or her own potential. UniQ provides a safe, loving and supportive environment for children from babies to Grade 12. We offer a Preschool Campus, Impaq Homeschooling and a Homework Centre, with a strong focus on individual attention and the unique needs of each learner. We support learners not only with their daily schoolwork and homework, but also with assignments and speeches, lunch, transport to and from the centre and extracurricular activities. At UniQ, we strive to help every child realise: “I am unique and I am important.”

Eienaar: Hendriëtte Swanepoel

Graadvlakke: Baba tot Graad 12

Dienste:

* Kleuter Kampus

* Impaq Tuisonderrig

* Huiswerk Sentrum

* Vervoerdienste

Impaq: Ons bied onderrig aan van Baba tot Graad 12, met inskrywings wat deur die jaar aanvaar word.

Sentrum-ure: Maandag tot Vrydag, 06:45–17:30.

Vakansies: Vakansietoesig is beskikbaar. Die sentrum is gedurende die Junie/Julie-vakansie vir 1 week gesluit en gedurende Desember vir 3 weke.

Etes: Middagete word aan Huiswerk Sentrum- en Kleuter Kampus-leerders voorsien.

Kontak:
📞 084 961 2455
✉️ uniqhuis@gmail.com

* Kleuter Kampus
* Impaq Tuisonderrig
* Huiswerk Sentrum
* Ekstra Klasse
* Hulp met Take, Toesprake, Huiswerk en Leerwerk
* Eksamenvoorbereiding
* Opvoedkundige Rekenaarprogramme
* Middagete
* Vervoerdiens
* Sorgsame Omgewing
* Vakansietoesig

Boksburg
72 Sett Straat, Morganridge

Kempton Park
2 Sebra Avenue, Nimrod Park

Daar is altyd iets opwindends aan die gebeur by UniQ! Hou hierdie blad dop vir die jongste nuus, belangrike aankondigings, spesiale aktiwiteite, geleenthede en komende gebeurtenisse. Ons wil graag hê dat ouers deel moet wees van alles wat by UniQ plaasvind, daarom sal hierdie afdeling gereeld opgedateer word.

📅 Komende geleenthede:

🎪 UniQ Opedag – Kempton Park
📍 2 Sebra-laan, Nimrod Park, Kempton Park
📅 10 Oktober 2026
⏰ 09:00–12:00

🎪 UniQ Opedag – Boksburg
📍 72 Settstraat, Morganridge, Boksburg
📅 17 Oktober 2026
⏰ 09:00–12:00

Kom kuier saam, ontmoet ons span en ontdek wat UniQ so uniek maak!

Ons bied veilige en betroubare vervoerdienste vir leerders. Leerders word direk vanaf hul skool na hul huis vervoer, sodat ouers gemoedsrus kan hê terwyl hul kinders veilig by die huis aankom

Al die nodige vorms is onderaan die webwerf beskikbaar onder “Nuttige dokumente”.

Boksburg:

Ekstra Klasse aangebied deur Hendriëtte – 084 961 2455

Kempton Park:

Ekstra Klasse aangebied deur  Jené – 062 548 7896

Owner: Hendriëtte Swanepoel

Grade Levels: Babies to Grade 12

Services:

  • Preschool Campus
  • Impaq Homeschooling
  • Homework Centre
  • Transport Services

Impaq: We provide education from babies to Grade 12, with enrolments accepted throughout the year.

Centre Hours: Monday to Friday, 06:45–17:30.

Holidays: Holiday care is available. The centre is closed for 1 week during the June/July school holidays and for 3 weeks during December.

Meals: Lunch is provided to Homework Centre and Preschool Campus learners.

Contact:
📞 084 961 2455
✉️ uniqhuis@gmail.com

*Preschool Campus

*Impaq Homeschooling

*Homework Centre

*Extra Classes

*Assistance with Assignments, Speeches, Homework and Studying

*Exam Preparation

*Educational Computer Programmes

*Lunch

*Transport Service

*Caring Environment

*Holiday Care

Boksburg
72 Sett Straat, Morganridge

Kempton Park
2 Sebra Avenue, Nimrod Park

There is always something exciting happening at UniQ! Keep an eye on this page for the latest news, important announcements, special activities, events and upcoming happenings. We want parents to be part of everything taking place at UniQ, which is why this section will be updated regularly.

📅 Upcoming Events:

🎪 UniQ Open Day – Kempton Park
📍 2 Sebra Avenue, Nimrod Park, Kempton Park
📅 10 October 2026
⏰ 09:00–12:00

🎪 UniQ Open Day – Boksburg
📍 72 Sett Street, Morganridge, Boksburg
📅 17 October 2026
⏰ 09:00–12:00

Come visit us, meet our team and discover what makes UniQ so unique!

We offer safe and reliable transport services for learners. Learners are transported directly from their school to their home, giving parents peace of mind knowing that their children arrive home safely.

All the necessary forms are available at the bottom of the website under “Useful Documents”.

Boksburg:

Extra Classes offered by Hendriëtte – 084 961 2455

Kempton Park:

Extra Classes offered by Jené – 062 548 7896

Ons UniQ oomblikke | Our UniQ moments

Ontdek van die spesiale oomblikke, aktiwiteite en ervarings by UniQ deur ons galery hieronder.

Discover some of the special moments, activities and experiences at UniQ through our gallery below.

Opedag/Open Day in Kempton

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Opedag/Open Day in Boksburg

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)